Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Baba & Kleuter

June - July 2019
Magazine

Baba & Kleuter is die enigste Afrikaanse ouerskaptydskrif in die land. Ma's wat net die beste vir hul kinders wil hê maak staat op ons vir raad en inligting. Ons is passievol oor ouerskap en maak ma-wees makliker vir jou. Baba & Kleuter is`n ouerskaptydskrif wat alles dek van swangerskap tot en met graad een. Ons inspireer ons lesers met deeglike, inspirerende artikels om beter ouers te wees en hul kinders met selfvertroue groot te maak. Ons skep `n gemeenskap van oopkop Afrikaanse ouers wat almal glo in heilsame gesinne waar elke gesinslid hom- of haarself ten volle kan uitleef. Lees Baba & Kleuter, en jy sal klaar soos 'n beter ouer voel.

Baie geluk lika!

Baba & kleuter

’N MA HET ALTYD IETS OM TE GEE

3 SLIM PRODUKTE

WEN ’N CLICKS-GESKENKPAK TER WAARDE VAN R640!

ONS FACEBOOKMA’S VERTEL ...

VIR JOU, VIANÉ

inboks

DIE VERLOOP VAN DIE LEWE

ONS WONDERWERK

MEER SOOS KINDERS • Ouers leer elke dag nog lewenslesse as dit by kinders kom …

DEEL & WEN! • Vir elke badtyd, maaltyd en vir elke klein dingetjie wat jy doen is PURITY daar om jou te ondersteun. Ons help om seker te maak dat jou kleintjies net die beste kry. PURITY bied ’n volledige reeks voedings- en sorgprodukte vir swanger vroue, babas en kleuters. Een gelukkige leser wen ’n PURITYgeskenkpak ter waarde van R800. purity.co.za facebook.com/PurityBaby

MET 4 KINDERS IN.. TANZANIË • Hierdie hegte gesin noem Dar Es Salaam, die hoofstad van Tanzanië, al ’n hele paar jaar lank hul huis. Sumarie Enslin (40) vertel meer van hul lewe daar.

’N STERK BAND • Haar jare as fisioterapeut en haar tweelingswangerskap het Julie Klinkert (34) van Sandton perfek toegerus om haar Julie Kay Belly Way-reeks steunprodukte te ontwikkel.

PARTYTJIE VIR Soettief • Emmie van Schoor se tweede verjaardagpartytjie was vol kleur en alles wat soet is. Ma Erna van Ballito in KwaZulu-Natal deel haar idees.

Op'n AFRIKA SAFARI • Angelique de Vries (34) van die Paarl se kleinding, Christiaan, is bederf met ’n Afrika-safaripartytjie vir sy eerste verjaardag.

SAFARI-droomland • Skep ’n rustige buitelewegevoel met hierdie stylvolle kombinasie van safari-en boho-dekoritems.

ELKE DAG IS VADERSDAG • Pa, is jy bang jy gaan nie hierdie vaderskapding regkry nie? Ons het raad!

Wenke vir MA’S WAT NIE KAN LAAT LOS

Doeksak VIR PA • Dra dit met styl en trots!

'Ek het my drieling geborsvoed' • Chantelle Thorpe het gehoop sy sou genoeg melk hê om haar drielingseuntjies ’n jaar lank te borsvoed, soos sy met haar twee oudstes gedoen het. Uiteindelik het sy eers op 21 maande halt geroep!

SIEK & SAT VAN KIEME • Moenie nou kyk nie, maar rondom jou is honderde virusse, bakterieë en ander goggas wat net wag om jou kind hierdie winter te laat hoes en proes. Volg ons raad om die kleinspan in die snuifseisoen so gesond moontlik te hou.

DANKIE AAN DIE KENNERS WAT MET DIÉ ARTIKEL GEHELP HET

MAAK DIT BETER, MAMMA • Soms kan dit vir jou voel jou kind is die héle winter siek. Hier is wenke om met van ’n loopneus tot kroep en koors te help, en raad oor wanneer om dokter toe te gaan.

PASOP VIR ANTIBIOTIKA

WANNEER OM DOKTER TOE TE GAAN

RAAD VAN APTEKERS

KEUSES teen die kieme • Bly warm, slaap genoeg en hou jou vel bevogtig sodat jy en jou gesin slaggereed is vir die jaarlikse winterkiem-inval.

SO KRAAM PA SAAM • Jou man is meestal jou beste kraammaat. Hierdie artikel is vir hom!

WENKE VIR PA

WERK JOU VERWAGTE DATUM UIT • Die eerste ding wat jy ná die bevestiging van jou swangerskap wil weet, is gewoonlik wanneer jy jou baba gaan ontmoet. So werk jy dit uit.

TROTS OP JOU, BOONTJIE! • Jy is meestal nie...

Expand title description text
Frequency: Quarterly Pages: 100 Publisher: Media 24 Ltd Edition: June - July 2019

OverDrive Magazine

  • Release date: May 20, 2019

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans