Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Baba & Kleuter

December 2019 - January 2020
Magazine

Baba & Kleuter is die enigste Afrikaanse ouerskaptydskrif in die land. Ma's wat net die beste vir hul kinders wil hê maak staat op ons vir raad en inligting. Ons is passievol oor ouerskap en maak ma-wees makliker vir jou. Baba & Kleuter is`n ouerskaptydskrif wat alles dek van swangerskap tot en met graad een. Ons inspireer ons lesers met deeglike, inspirerende artikels om beter ouers te wees en hul kinders met selfvertroue groot te maak. Ons skep `n gemeenskap van oopkop Afrikaanse ouers wat almal glo in heilsame gesinne waar elke gesinslid hom- of haarself ten volle kan uitleef. Lees Baba & Kleuter, en jy sal klaar soos 'n beter ouer voel.

Baba & kleuter

20/20-VISIE VIR DIE NUWE JAAR

WEN MET CLEVER LITTLE MONKEY!

ONS FACEBOOKMA’S VERTEL ... • Glo jou kind aan Kersvader? Of weet hy of sy dat dit jy is wat die geskenke onder die Kersboom pak?

WENBRIEF

inboks

DEEL & WEN!

Ons BELGIESE fantasie • Leuven is ’n betowerende sprokiestad – al is die strate te klipperig vir stootwaentjies, skryf Nické Theron.

Kersinkopies vir jou BABA • Oulik en opvoedkundig en in die kol vir kinders van jonger as 18 maande.

Kersinkopies vir jou KLEUTER • Vreugde op Kersdag is gewaarborg met een van dié geskenke onder die boom.

LEKKER KERSFEES BY DIE SEE • Maak self Kersversierings met die somer en strand as inspirasie.

KOMBUIS VOL Kersgeure • Selfs die kleinstes in die huis kan saam eet aan dié maklike disse vol van die geure, kleure en vorms van die Kersseisoen.

Uitgerus vir 2020! • Sorg só dat jy in Januarie nie nóg ’n vakansie nodig het om van Desember s’n te herstel nie ...

DIT BEGIN BY beplanning

Oulike idee!

Slaapdramas

NOG WENKE VIR DIE STRAND

JOU NUUS

WEES WAAKSAAM BY WATER • Dis somer en die tyd wanneer ons om braaivleisvure kuier en luilekker langs swembaddens en by die see ontspan. Ongelukkig is dit ook die tyd van die jaar wanneer baie verdrinkings voorkom.

15 SWANGERSKAP- GEHEIME • Sommige dinge is slegs vir fluisterstemme bedoel … Lees hier wat niemand jou van swangerskap vertel nie.

ONS KAN NIE weer swanger RAAK NIE • Julle wil nog ’n kind hê, maar dié keer bly die swangerskap julle ontwyk. Sekondêre infertiliteit is baie meer algemeen en emosioneel uitmergelend as wat die meeste mense dink.

AS ’N MISKRAAM TREF

5 goeie redes om NATUURLIK te kraam • Vra enige ma wat natuurlik gekraam het of sy dit weer sal doen, pyn ofte nie, en sy sal waarskynlik ja sê. Hoekom? Die antwoord is eenvoudig: Dis goed vir baba ... en vir ma!

BLY KOEL DIE SOMER • As jy swanger is, kan die somer nóg langer en nóg warmer voel as wat dit klaar is. Hier’s raad.

KOEL VINNIG AF

streel dit weg • Beveg rekmerke deur jou vel regdeur jou swangerskap te bevogtig.

WEET JY VAN DIE RHESUS FAKTOR? • Jou bloedgroep kon dalk tot nou toe geen invloed op jou lewe gehad het nie, maar dit is wel baie belangrik wanneer jy swanger is.

ANTWOORDE OP VRAE

NIE SOMMER NET OGGEND- NAARHEID NIE • Vir party vroue kan swangerskapsnaarheid ’n gevaarlike komplikasie word. Dit het Kate Middleton so siek gemaak dat sy in die hospitaal beland het. Ons vertel meer oor die diagnose en behandeling van hiperemese gravidarum.

JOU LYF NÁ GEBOORTE • Dit duur ’n hele ruk voor jou liggaam weer werk soos voor jou swangerskap en jy weer soos jou ou self voel.

KAMP STYL • Slaaptyd word gou ’n avontuur as jy jou eie kampeerplek het!

RAAKGEKOOP

Veilige hawe VIR BABA • Sorg dat jou nuweling se babakamer veilig, rustig en goed georganiseerd is.

IS DAAR PLEK VIR JOU?

DIE BABABED

MAGIETYD maak sterk • Jou baba móét elke dag magietyd kry om sy nek-...

Expand title description text
Frequency: Quarterly Pages: 100 Publisher: Media 24 Ltd Edition: December 2019 - January 2020

OverDrive Magazine

  • Release date: November 18, 2019

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans