Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Baba & Kleuter

November - December 2020
Magazine

Baba & Kleuter is die enigste Afrikaanse ouerskaptydskrif in die land. Ma's wat net die beste vir hul kinders wil hê maak staat op ons vir raad en inligting. Ons is passievol oor ouerskap en maak ma-wees makliker vir jou. Baba & Kleuter is`n ouerskaptydskrif wat alles dek van swangerskap tot en met graad een. Ons inspireer ons lesers met deeglike, inspirerende artikels om beter ouers te wees en hul kinders met selfvertroue groot te maak. Ons skep `n gemeenskap van oopkop Afrikaanse ouers wat almal glo in heilsame gesinne waar elke gesinslid hom- of haarself ten volle kan uitleef. Lees Baba & Kleuter, en jy sal klaar soos 'n beter ouer voel.

Baba & kleuter

INK IN ONS BLOED

REG VIR GRAAD 1

Kuier saam

Ons het ’n wenner! • Klein Laiza Barnard se inskrywingsfoto was so perfek dat ons dit net so op ons voorblad gebruik. Ons het met ma Larize gesels.

WENBRIEF

inboks

ONS NUWE LEWE IN AUS

Ons facebook -ma’s deel ...

DEEL & WEN! • AGT GELUKKIGE GESIGGIES WEN ELK ’N GESKENKPAK VAN PHILIPS AVENT TER WAARDE VAN R850!

MAÑANA IN MALLORCA • Op Mallorca gebeur niks vinnig nie, maar saans word die dorpsplein ’n kinder- en kuierparadys, laat weet Lané Hanekom vanaf dié Spaanse eiland.

Begin hier hulp kry

Eet jou WEERSTANDIG

STUIT ONTVOERDERS

TOOR met verf • Maak jul Kersboom- en Kerstafel-versierings self met dié oulike gesinsprojekte.

Kersinkopies ONDER R600 • Winskopies wat klein hartjies baie bly gaan maak.

Kersinkopies BO R600 • Speelgoed wat jou kind se hart vinnig sal laat klop.

In ligte luim • Dis te warm om in die kombuis voor ’n stoof te swoeg. Hou dinge lig en koel met ons resepte vir maklike vakansiekos. Geniet dit in die skadu op die stoep of op die strand onder ’n sambreel.

LOOP DIE nuwe jaar SAAM-SAAM IN • Vergeet van minder sjokolade eet en meer oefen. Laat jou nuwejaarsvoornemens eerder die klem op verhoudings plaas. As 2020 een les ingehou het, was dit dit: Dis die mense naaste aan jou wat belangrik is.

Wagtyd woordebook • Dis nie net jou maag wat in jou swangerskap uitbrei nie, maar ook jou woordeskat!

RAAKGEKOOP

'N VEL WAT Kwel • Die liggaam se grootste orgaan, jou vel, bly nie onaangeraak deur swangerskap nie.

RAAD MET VELPRODUKTE

BLY KOEL, AL STYG DIE KWIK • Swangerskap kan in die hoogsomer ekstra uitdagend wees. Hier’s raad om te keer dat jy verlep.

RAAKGEKOOP

AS MERAAI NIE Wil draai • Wanneer plek in die baarmoeder teen die einde van die swangerskap min raak, skop die meeste babas nes in die posisie waarin hulle die gemaklikste voel: met die kop wat ondertoe wys en knus in die bekkenholte pas. Sowat 3 persent van babas het egter ander planne ...

DIE DRIE MOONTLIKE STUITLIGGINGS

IS DIT ERNSTIG?

NAAR, NAAR NAAR • Mislikheid is een van die minder aangename verskynsels in ’n swangerskap. Interessant genoeg help dit om te eet ...

IS DAAR RAAD?

SAL MY SERVIKS OOK VERSWAK?

Beweging HELP JOU KRAAM • Het jy geweet een van die slegste posisies om in te kraam, is plat op jou rug? As jy loop, sit, staan of hurk, help swaartekrag jou baba se reis deur die geboortekanaal aan.

DIE WERKLIKHEID IN DIE HOSPITAAL ...

SAAM SWANGER, saam gebore! • Dié twee sussies het albei gesukkel om swanger te raak, toe sáám swanger geraak en weens ’n onverwagte sameloop van omstandighede op dieselfde dag in dieselfde hospitaal die lewe geskenk.

WAT IS HELLP-SINDROOM?

PURE PLAAS • ’n Plaastema is altyd gewild en jy kan dit ’n moderne, sjiek voorkoms gee met ’n oulike staalbedjie en diervelmat. Skep jou eie plaasstories teen die mure met muurplakkers. Ons begin sommer “Hoe ry die boere” sing!

AS...

Expand title description text
Frequency: Quarterly Pages: 100 Publisher: Media 24 Ltd Edition: November - December 2020

OverDrive Magazine

  • Release date: October 16, 2020

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans