Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Baba & Kleuter

June - September 2021
Magazine

Baba & Kleuter is die enigste Afrikaanse ouerskaptydskrif in die land. Ma's wat net die beste vir hul kinders wil hê maak staat op ons vir raad en inligting. Ons is passievol oor ouerskap en maak ma-wees makliker vir jou. Baba & Kleuter is`n ouerskaptydskrif wat alles dek van swangerskap tot en met graad een. Ons inspireer ons lesers met deeglike, inspirerende artikels om beter ouers te wees en hul kinders met selfvertroue groot te maak. Ons skep `n gemeenskap van oopkop Afrikaanse ouers wat almal glo in heilsame gesinne waar elke gesinslid hom- of haarself ten volle kan uitleef. Lees Baba & Kleuter, en jy sal klaar soos 'n beter ouer voel.

STAAN OP VIR DIE SUSTERS!

ONS LILY ROSE

#coverstarsearch

Baba & Kleuter

WEN ’N PURE BEGINNINGSGESKENKPAK TER WAARDE VAN R1 500!

inboks WENBRIEF

WEN!

DEEL & WEN! • AGT GELUKKIGE GESIGGIES WEN ELK TWEE MAANDE GRATIS TOEGANG TOT DIE 10 VINGERSSTIMULASIEPROGRAM TER WAARDE VAN R1 200!

GROETE UIT DIE OOSTE • Zinola en Lionel Moodley het beplan om in Suidoos-Asië rond te reis voor hulle met ’n gesin sou begin. Vier maande later moes die plan egter verander…

AS JOU HUIS ’N BUS IS! • Die Van In-gesin reis sedert Augustus 2020 in ’n bus deur Suid-Afrika. Sonja van Niekerk-van In, ma van vier, vertel hoe dinge werk as jou huis saam met jou reis.

Die RUSTIGHEID self • Klein Delien Fourie van Pretoria, Gauteng, is ons tweede wenner in #coverstarsearch. Haar ma, Jacqueline Fourie, vertel meer.

DELIEN WEN PRYSE TER WAARDE VAN R1 000 VAN ELK VAN ONS DRIE BORGE. DANKIE, BABY CITY, EPI-MAX EN REUTERINA!

Ons soek 2021 SE VOORBLADSTERRE

ALMAL IS ’N FINALIS! WAAR SIEN JY DIE WENNERS?

Dis Umami mamma! • Leer hoe om sampioene in gewilde gesinskos te verdoesel.

SAMPIOENE VOER JOU VER

DROOMSAFARI • ’n Lieflike kamer vir avontuurlustige meisietjies wat drome droom van wilde diere, tropiese woude en eksotiese safari’s – sonder om die veiligheid van hul kamer te verlaat

9 wenke vir SUKSESVOLLE OUERSKAP • Wonderlike raad wat jou en jou kind se lewe kan verander.

WAT IS GOEIE OUERS SE GEHEIME VIR SUKSES?

WENKE vir’n GESONDE WINTER • Kieme hang oral rond. Uitoorlê hulle met ’n paar praktiese planne wat beskerming vir jou hele gesin bied.

Winter-spyskaart

RAAKGEKOOP

JOU PARTYTJIE

TEMA vir ons TYE • Die pandemie maak partytjies moeilik. Roomene Calitz van Durbanville, Kaapstad, het skoonmaak as tema vir klein Nicholas se tweede verjaardag gekies – en dit was goedkoop ook!

Krulkop in die KOMBUIS • Klein Julia Harle van Randburg, Johannesburg, het haar tweede verjaardag met ’n bakpartytjie gevier.

NUUSBROKKIES

ONS CARRIWELL

BLY WARM TERWYL JY WAKKER IS

KOESTER JOUSELF

Staan PSOS in jou pad? • Polisistiese ovariumsiekte oftewel PSOS raak een uit 15 vroue. Dít is wat jy oor die toestand moet weet.

Veilig SWANGER • Jy voel dalk of jy berge kan versit, maar vermy maar eers Drakensbergpieke. Hier is jou gids tot wat veilig is en wat nie, gedurende swangerskap.

SINTUIE SKOP AL IN • ’n Fetus kan veel meer waarneem as wat navorsers voorheen gedroom het. Jy sal verbaas wees oor wat jou ongebore baba alles kan voel, proe, ruik, hoor en ervaar.

BOU 'n baba • Wat jy alles moet sluk terwyl jy swanger is – en waar jy dit kan kry, hetsy in kos of ’n pilletjie.

Gesonde mamma

9 WENKE

PYN met ’n DOEL • Jy kry nie kraampyne omdat jy in nood is nie. Dié pyne het ’n doel. Bestuur jou ervaring van pyn en verander dit in iets positiefs.

HANTERINGS­ MEGANISMES • Een van die beste maniere om jou te bemagtig is om voorgeboorteklasse by te woon. Dit skep ’n ruimte waarin jy ’n magdom...

Expand title description text
Frequency: Quarterly Pages: 100 Publisher: Media 24 Ltd Edition: June - September 2021

OverDrive Magazine

  • Release date: May 21, 2021

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans