Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Baba & Kleuter

October 2021 - January 2022
Magazine

Baba & Kleuter is die enigste Afrikaanse ouerskaptydskrif in die land. Ma's wat net die beste vir hul kinders wil hê maak staat op ons vir raad en inligting. Ons is passievol oor ouerskap en maak ma-wees makliker vir jou. Baba & Kleuter is`n ouerskaptydskrif wat alles dek van swangerskap tot en met graad een. Ons inspireer ons lesers met deeglike, inspirerende artikels om beter ouers te wees en hul kinders met selfvertroue groot te maak. Ons skep `n gemeenskap van oopkop Afrikaanse ouers wat almal glo in heilsame gesinne waar elke gesinslid hom- of haarself ten volle kan uitleef. Lees Baba & Kleuter, en jy sal klaar soos 'n beter ouer voel.

MA VAN DIE JAAR (dis nie ek nie)

Baba & Kleuter

PRAAT SAAM

WEN!

WENBRIEF

DEEL & WEN!

OLÁ UIT LUANDA • Dis nie ’n plek vir ’n vrou nie, is wat Chrizane Geldenhuys moes hoor toe sy Angola toe trek. Sy vertel meer van hul lewe in hierdie land ’n entjie noord van Suid-Afrika, waar sy ondanks uitdagings steeds welkom voel.

RAAISEL van de REGTERHAND • Klein Zaria Esau is sonder een van haar hande gebore. Maar moenie dink dit kry haar onder nie!

Hoe gebeur dit?

Vriendelikheid wat borrel • Ziali Beeslaar van Broederstroom in Noordwes is 2021 se laaste voorbladwenner. Ons het met haar ma, Melani Beeslaar, gesels.

ZIALI WEN PRYSE TER WAARDE VAN R1 000 VAN ELK VAN ONS DRIE BORGE. DANKIE, BABY CITY, EPI-MAX EN REUTERINA!

Waar sien jy die wenners?

Ons soek 2022 SE SES VOORBLADSTERRE

GOED BETER BRAAI! • Jy kan veel meer op die kole gooi as ’n vetterige tjoppie. Lek af jou lippe vir ons kraakvars idees.

HOU DIT NEUTRAAL • Skep ’n neutrale kamer wat maklik saam met jou baba kan verander. Die warm aardse kleure kalmeer en gee jou baie keuses vir prettige bykomstighede.

Ballet betower ! • Chané Terblanche van George is ’n kranige ballerinatjie, wat dit maklik gemaak het om ’n tema vir haar vyfde verjaardag te kies.

JURGENS HOU VAN JAG! • Madelein Koen van Rustenburg in Noordwes het haar seuntjie se vyfde verjaardag met ’n baie kreatiewe jagpartytjie gevier en allerhande prettige aktiwiteite ook aangebied.

Ontspan oor ouerskap • Hier is ’n geheimpie: Superma bestaan nie. Al wat jou kind nodig het, is ’n ouer wat ‘goed genoeg’ is.

Wat jy oor PROBIOTIKA moet weet • Jy het dalk al gehoor dit word teen maagkwale ingespan en kan immuniteit aanhelp. Maar hoe presies werk probiotika – en kan jy dit met veiligheid vir jou baba of ouer kind gee? Ons dossier maak die wetenskap maklik

Vind hulle hier • Teen hierdie tyd wil jy waarskynlik weet waar en hoe jy hierdie goeie goggas kan inkry ...

Voordele in oorvloed

EFFEK OP EKSEEM, ASMA EN ANDER ALLERGIEË

BORSMELK IS PROPVOL PROBIOTIKA

RAAKGEKOP

Wat van antibiotika?

Gee jou vrugbaarheid ’n hupstoot • Julle is gereed om te probeer. Wat kan elkeen van julle doen om te verseker dat jul kans vir ’n suksesvolle swangerskap op sy beste is? Hier is ’n paar wenke: vir haar, vir hom en vir julle as ’n paartjie.

NUUSBROKKIES

EET REG & BOU JOU BABA • Elke stadium van swangerskap verg iets nuuts van jou lyf – voorsien daarin deur in elke trimester jou dieet effens aan te pas.

Lees voor jy begin

RAAKGEKOP

Beste VOETJIE VOOR! • Om ’n entjie te gaan stap, is meer voordelig as wat jy dink. Word so fiks!

EK KAN NIE NOU AL KRAAM NIE! • Hoekom word party babas vroeg gebore en kan dit gekeer word? Prof. Welma Lubbe, ’n neonatale kenner van die Noordwesuniversiteit, bekyk vroeggeborenheid.

HOEKOM IS VROEG SLEG?

IS MY KRAAMDATUM KORREK?

RAAKGEKOP

GESONDHEID ná die RONDHED • Ná jou swangerskap sal jy jou lyf weer van voor af moet leer...

Expand title description text
Frequency: Quarterly Pages: 100 Publisher: Media 24 Ltd Edition: October 2021 - January 2022

OverDrive Magazine

  • Release date: September 24, 2021

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans