Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Baba & Kleuter

October 2023 - January 2024
Magazine

Baba & Kleuter is die enigste Afrikaanse ouerskaptydskrif in die land. Ma's wat net die beste vir hul kinders wil hê maak staat op ons vir raad en inligting. Ons is passievol oor ouerskap en maak ma-wees makliker vir jou. Baba & Kleuter is`n ouerskaptydskrif wat alles dek van swangerskap tot en met graad een. Ons inspireer ons lesers met deeglike, inspirerende artikels om beter ouers te wees en hul kinders met selfvertroue groot te maak. Ons skep `n gemeenskap van oopkop Afrikaanse ouers wat almal glo in heilsame gesinne waar elke gesinslid hom- of haarself ten volle kan uitleef. Lees Baba & Kleuter, en jy sal klaar soos 'n beter ouer voel.

Baba & Kleuter

’n Leemte kom

Stralende skoonheid • Bernice Swart van Durbanville vertel ons meer oor die kleine Malia (15 maande), wat reeds analities oor die wêreld om haar dink.

ONS SOEK 2024 se 6 voorbladsterre

inboks

Deel & wen! • WEN ’N GESKENKPAK VAN HAPPY EVENT TER WAARDE VAN R850!

HEEL LEKKER IN LONDEN (al is dit duur) • Rochelle Human (’n joernalis en grafiese ontwerper wat nou ’n tuisblyma is) en haar gesin woon al twee jaar in Londen, en elke nuwe dag bring nog nuwe aanpassings en avonture.

RUIMTE VIR GROEI • Skandinawies geïnspireerde meubels is tydloos. Speel rond met prettige los items wat jy gereeld kan omruil namate jou kind groei.

Omtrent 'n KONTRUKSIE! • Vir Rigter van der Berg se tweede verjaardag is daar vir die vale gebak en gebou!

BRAAI VAN KINDSBEEN AF • Jan Braai het geen bekendstelling nodig nie. Hier’s ’n uittreksel uit My eerste JanBraai boek vir kinders.

Probeer julle al? • Julle is skaars ’n jaar getroud en dit voel of iemand elke dag vra: Probeer julle al? Dis ’n goedbedoelde vragie wat menige paartjie se bloed kan laat kook, veral as julle sukkel. Hier is flitsfeite oor infertiliteit waarmee julle kan terugkap.

sms & wen • SMS die nodige kode, jou naam, woonadres en e-posadres na 37176 teen 31 Januarie 2024 om in aanmerking te kom vir hierdie fantastiese pryse. Elke SMS kos R1,50.

V&A IS EK REGTIG AAN DIE KRAAM?

Want jy is goud werd • Natuurlik wil jy na jouself omsien en niks doen wat jou swangerskap in gevaar kan stel nie. Hier’s wat jy moet weet.

As die plasenta VERKALK • Wat beteken dit as die dokter sê jou plasenta verkalk en is dit gevaarlik vir jou baba?

Slimkop in die baarmoeder • Jou ongebore baba is nege maande lank jou metgesel. Lees hoe jy hulle nou al kan stimuleer en gelief kan laat voel.

Pyn wat strek • Ligamentpyn word maklik met kraampyne verwar, en soms is dit so seer dat jy in die hospitaal beland.

RUSTIG die wêreld in • Kan jy regtig die pyn en lyding van geboorte makliker maak met ’n hipnogeboorte? Ons bekyk dié metode, wat jou leer om baie diep te ontspan terwyl jy die lewe skenk.

SOEPEL, SAGTE VEL • Hier’s ons top-drie SA-produkte vir velsorg

Wat jy oor PROBIOTIKA moet weet • Jy het dalk al gehoor dit word teen maagkwale ingespan en kan immuniteit aanhelp. Maar hoe presies werk probiotika – en kan jy dit met veiligheid vir jou baba of ouer kind gee? Ons dossier maak die wetenskap maklik.

BORSMELK is propvol probiotika

KOLIEK

Spysverteringsprobleme

WAT VAN ANTIBIOTIKA?

Algemene kwale

3 opwindende maande • Dit voel dalk nie aldag so nie, maar jou nuwe baba ontwikkel vinnig. Wees in die eerste drie maande op die uitkyk vir dié mylpale.

PAK JOU DOEKSAK • Hier is ’n volledige lys van alles wat jy in jou doeksak moet hou om seker te maak jy is paraat vir elke verrassing wat opduik.

10 flaters wat borsvoeding kan kelder • Vermy ’n paar algemene slaggate en verbeter jul kans op borsvoedsukses!

VA MY MELK HET OPGEDROOG

10 wenke...

Expand title description text
Frequency: Quarterly Pages: 100 Publisher: Media 24 Ltd Edition: October 2023 - January 2024

OverDrive Magazine

  • Release date: October 5, 2023

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans