Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Baba & Kleuter

February - May 2023
Magazine

Baba & Kleuter is die enigste Afrikaanse ouerskaptydskrif in die land. Ma's wat net die beste vir hul kinders wil hê maak staat op ons vir raad en inligting. Ons is passievol oor ouerskap en maak ma-wees makliker vir jou. Baba & Kleuter is`n ouerskaptydskrif wat alles dek van swangerskap tot en met graad een. Ons inspireer ons lesers met deeglike, inspirerende artikels om beter ouers te wees en hul kinders met selfvertroue groot te maak. Ons skep `n gemeenskap van oopkop Afrikaanse ouers wat almal glo in heilsame gesinne waar elke gesinslid hom- of haarself ten volle kan uitleef. Lees Baba & Kleuter, en jy sal klaar soos 'n beter ouer voel.

Baba & Kleuter

NUWE DINGE

Goue seun • Louell de Bruin (14 maande) van Pretoria is net so mooi van binne as van buite. Ma Chantell vertel meer

Ons soek 2023 se voorbladsterre

inboks

DEEL & WEN! • WEN ’N GESKENKPAK VAN BABY ’N’ MORE TER WAARDE VAN R971!

Groete uit SUMBAWA • Andri Kotzee en haar gesin woon al twee jaar lank op ’n eksotiese tropiese eiland in Indonesië.

DROMERIGE PIENK • Dié kamer is sag en speels met ’n tikkie betowering – vol beloftes van soete drome.

Lekker SLAAP! • Maak slaaptyd vir ma en baba heerlik en luuks.

Want ouma sê so! • Koester die verhouding met jou baba se oumas, al maak hulle jou soms rasend.

Nee wat, HOU OP WORSTEL! • Skuldgevoelens kan soms ’n werkende ma se lewe oorheers. ’n Sielkundige gee perspektief.

Swanger & nou boonop siek! • Verkoue, diarree en blaasinfeksie is siektes wat gewoonlik taamlik vinnig reggedokter kan word – tensy jy swanger is. Medisyne mag jy nie drink nie. Hou nou gemaak?

HORMONE op hol • Sodra ’n eier- en spermsel ontmoet, trek jou hormone met oorgawe los om te verseker dat die regte dinge op die regte tyd gebeur. Ons bekyk ’n paar van dié chemiese boodskapdraers.

VRA ENIGIETS! • Alles wat jy oor kraam wil weet, maar dalk te skaam is om jou dokter te vra.

ANTWOORDE OP VRAE

DIS BESIG DAAR BINNE • Niemand kan sien jy’s swanger nie, maar in die eerste trimester word daar omtrent baba gebou!

Wat’s nuus?

STOMPIESORG • Vind uit waarom dit so belangrik is om jou pasgeborene se naelstringstompie te versorg en ook hoe jy te werk moet gaan.

Varsgebakte vreemdeling • Moenie skrik as jou nuwe baba nie heeltemal lyk soos die bondeltjie wat jy jou voorgestel het nie. Ons verduidelik van die aardighede.

Verstaan jou pasgeborene • So klein soos sy is, probeer jou pasgeborene reeds elke dag met jou kommunikeer. Ons help jou om die boodskappe te verstaan wat jou nuwe baba stuur.

Verstop! • ’n Kind met ’n toe neusie is nie ’n ma se maat nie. Gelukkig is daar baie maniere om die probleem gou op te los.

Dit hou nie op nie! • Die onbegryplike en onophoudelike geween van ’n koliekbaba kan jou van jou trollie af dryf. Hier is maniere om jou kleinding – en jou – te troos.

MY MELK WORD TE MIN

DIE GROOT ONTWAKING • Jou nuwe baba bereik haar eerste mylpale vinnig. Waarvoor moet jy in haar eerste ses weke op die uitkyk wees?

Wat’s nuus?

Bedtyd VIR BEGINNERS • Die voorspelbaarheid van ’n slaaptydroetine hou vir jou baba baie voordele in. Sy slaap dieper, jy slaap meer. Hoe kry jy dit reg?

HELP! SY KRY TANDE • Wat kan jy doen om tandekry vir jou baba makliker te maak?

8 tekens van suiwer babaliefde • Jou baba kan dit dalk nog nie sê nie, maar as jy fyn kyk, sal jy sien hoe sy elke dag vir jou wys presies hoe lief sy jou het ...

Vlam- velletjie • Brandboudjies is nie vir baba lekker nie – en ook nie vir ma nie! Vat ’n uitslag gou vas.

KOU, BABA, KOU! • Growwe kos is belangrik vir jou baba se ontwikkeling, maar jy moet dié teksture...

Expand title description text
Frequency: Quarterly Pages: 101 Publisher: Media 24 Ltd Edition: February - May 2023

OverDrive Magazine

  • Release date: January 25, 2023

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans