Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Baba & Kleuter

June - September 2023
Magazine

Baba & Kleuter is die enigste Afrikaanse ouerskaptydskrif in die land. Ma's wat net die beste vir hul kinders wil hê maak staat op ons vir raad en inligting. Ons is passievol oor ouerskap en maak ma-wees makliker vir jou. Baba & Kleuter is`n ouerskaptydskrif wat alles dek van swangerskap tot en met graad een. Ons inspireer ons lesers met deeglike, inspirerende artikels om beter ouers te wees en hul kinders met selfvertroue groot te maak. Ons skep `n gemeenskap van oopkop Afrikaanse ouers wat almal glo in heilsame gesinne waar elke gesinslid hom- of haarself ten volle kan uitleef. Lees Baba & Kleuter, en jy sal klaar soos 'n beter ouer voel.

Baba & Kleuter

KIES JOU KAMP

Derdekultuurkind • Die slapende skoonheid op ons voorblad is Malaika Maryna Holtkamp van Lonehill in Gauteng. Ma Putri Martosudarmo (30) vertel meer van hul gesin.

Ons soek 2023 se voorbladsterre

inboks

Deel & wen! • WEN ’N GESKENKPAK VAN HOUSE OF COSMETICS TER WAARDE VAN R850!

ALLES PERFEK IN PERTH • Comien van Zyl (39) en haar gesin het die Vrystaat verruil vir Perth in Wes-Australië. Sy deel meer oor hul lewe in dié sonnige land.

Mooi... EN VIR ALMAL OM TE SIEN • Hier is ’n paar slim en praktiese idees om jou kind se kunswerke uit te stal en deel van jul dekor te maak.

Eerste reis om die son • Zané (27) en Bernard (28) Fourie het presies geweet wat die geskikte tema vir hulle dogtertjie, Elliana, se eerste verjaardagpartytjie moes wees. Dié ouerpaar van Rustenburg deel idees.

Sê ja vir NEUTE & SADE • Neute en sade is gesond, lekker en jy kan dit baie maklik by jou gesin se etes insluit. Ons deel idees vir klein en groot.

TRAP VERBY skoonma-slaggate • Ja, skoonma’s word op die kassie dikwels as hekse uitgebeeld, maar jy het jou nog nooit aan dié stereotipe gesteur nie. Dit was egter voor jy ’n ma geword het ...

VAN MIKROPREEMIE NA BABA • Francine Solms van Centurion se dogtertjie is op 24 weke en ses dae gebore – meer as drie maande voor haar verwagte tyd. Francine deel hul verhaal.

Verbeter jul kans op ’n baba • Om swanger te raak, is nie altyd vir almal ewe maklik nie. Kry jou sake betyds agtermekaar om jou die beste kans te gun.

WEN ’n WIEGIE ter waarde van R11 000! • Die Wonder Swivel Soother 2.0 is ’n wiegie wat feitlik alles vir jou en baba doen – in styl!

Gooi die TAAL • Tydens swangerskap gaan jy jou lyf leer ken soos nog nooit tevore nie. Daarmee saam kom ’n hele rits nuwe woorde. Hier’s ons blitsgids.

SOOS NET PA KAN! • Pa’s voel maklik uitgesluit van die opwinding van swangerskap en geboorte. Hier’s raad om te keer dat dit met julle gebeur, met die komplimente van die bekende ouerskapskenner Suster Lilian.

Gun jouself TYD • Dit kos tyd om van ’n keiser te herstel. Wees realisties oor jou hersteltydperk. Dís wat jy kan verwag.

Ja vir natuurlik kraam! • Hier is agt uitstekende redes waarom jy vaginaal en sonder pynstillers of mediese ingryping wil kraam.

V&A Pynmedikasie met geboorte; rugpyn; wagtyd na ’n miskraam

Versorg jou preemie • Wonder jy hoe julle by die huis te werk moet gaan met jul vroeggebore baba? Ons gee raad.

Die AANBREEK van kraam • Die meeste vroue wonder hoe die groot gebeurtenis van kraam vir hulle sal begin. Sommiges is bekommerd dat hulle die tekens sal miskyk. Ander, dat hulle te vroeg paniekerig word. Waarvoor moet jy op die uitkyk wees?

BORSVOED MET SELFVERTROUE • As dit by borsvoeding kom, is die beste plan om jou met kennis en hulp te pantser. Bekyk dié moontlike borsvoedingskwessies sodat jy weet hoe om dit vas te vat.

7 planne teen huil • Dis niks lekker as jou baba huil dat die trane spat nie. Moenie oorweldig voel nie. Ons vertel jou hoe om te troos.

Hulp vir...

Expand title description text
Frequency: Quarterly Pages: 153 Publisher: Media 24 Ltd Edition: June - September 2023

OverDrive Magazine

  • Release date: May 31, 2023

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans