Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Baba & Kleuter

June - September 2022
Magazine

Baba & Kleuter is die enigste Afrikaanse ouerskaptydskrif in die land. Ma's wat net die beste vir hul kinders wil hê maak staat op ons vir raad en inligting. Ons is passievol oor ouerskap en maak ma-wees makliker vir jou. Baba & Kleuter is`n ouerskaptydskrif wat alles dek van swangerskap tot en met graad een. Ons inspireer ons lesers met deeglike, inspirerende artikels om beter ouers te wees en hul kinders met selfvertroue groot te maak. Ons skep `n gemeenskap van oopkop Afrikaanse ouers wat almal glo in heilsame gesinne waar elke gesinslid hom- of haarself ten volle kan uitleef. Lees Baba & Kleuter, en jy sal klaar soos 'n beter ouer voel.

Baba & Kleuter

REDAKTEURSBRIEF

Gratis! • SKOOLGEREEDHEIDSGIDS PROPVOL GOEIE RAAD

’N NAAM WAT VAN VER AF KOM • Johan Willem Pont, ons wenner, is ’n boerseun(tjie) van Limpopo met diep wortels in die omgewing. Charlene, sy ma, vertel meer.

Ons soek 2022 SE VOORBLADSTERRE

Waar sien jy die wenners?

WEN! • E-POS jou brief na sharing@ypbmagazine.com.

inboks WENBRIEF

OP INSTA GESIEN

DEEL & WEN!

OUERSKAP: Eilandstyl! • Die son sak met ’n palet van rooi, pers en oranje oor die blou see ná nog ’n idilliese dag op die strand en in die turkoois oseaan van Zanzibar. Marisa Levy vertel hoe sy liefde op dié Tanzaniese eiland gevind het.

Dierbare slaapplek • Laat jou kind tuis voel in die diereryk met ’n aksentmuur waarop oulike lynskets-muurpapier geplak is. Kombineer dit met ’n moderne bababed, blou nguni-mat en ’n verskeidenheid speelgoeddiere.

Kersiefees • Minilize Duvenhage (33) van Pretoria het ’n kersiewinkeltema vir hul dogter, Ava, se sewende verjaardag gekies. Die rooi en pienk affêre was omtrent iets om mee te spog.

VER IN DIE OU Kalahari • Die tweeling Lambrecht en Jacobus Koortzen is gelukkige seuntjies. Hul ouers, SJ en Denise, besit die Kgalagadi Lifestyle Lodge en dis waar hulle tussen die rooi sandduine hul tweede verjaardag met ’n Kalahari-safari-partytjie gevier het.

4 resepte vir baba se breingroei • Jou baba se brein begin al drie weke ná verwekking groei en die kos wat jy voor en tydens jou swangerskap eet, speel ’n baie belangrike rol in die ontwikkeling daarvan. Hier’s ’n resep vir elke stadium met voedingstowwe wat jou plasenta oorsteek en jou ongebore baba se brein voed!

Slim planne om kieme te ontduik • Jy hoef nie gelate te aanvaar dat jou gesin die winter herhaaldelik siek gaan wees nie. Daar is baie wat jy kan doen om julle almal te beskerm.

RAAK- GEKOOP

GEE HULLE GRENSE • Sy was as SA se superouma bekend, en Andalene Salvesen se raad oor ouerskap leef steeds voort. Hier is haar tydlose wysheid oor dissipline en grense.

Vier die huwelik! - SA styl • Ons ken almal die tradisionele en moderne geskenklys vir huweliksherdenkings. Maar wat van ’n eg Suid-Afrikaanse present hier in aanloop tot Erfenisdag?

HOE GROEN IS JOU LEEFSTYL? • Jy wil graag jou bes vir die omgewing doen, maar hoe goed kry jy as besige ma dit reg? Doen gerus ons toets en vind uit ...

Wat’s nuus? Hou jou in!

Glaspotjies vol plesier

SO SWAAR • Jy het só uitgesien daarna om ’n ma te word en jou baba te koester. Maar nou voel dit asof jy wil weghardloop. Wat is fout?

STAMSELBEWARING Is dit die moeite werd?

VALS ALARM! • Hulle is pynloos en ongereeld, maar jy kan Braxton Hicks-kontraksies steeds maklik met kraampyne verwar.

STERK & SOEPEL • Jou bene moet jou deur jou swangerskap en daarna kan dra. Dié oefeninge sal hulle lekker sterk maak.

LEË WIEGIE leë arms • Een uit vyf swangerskappe eindig in ’n miskraam. Ons vertel jou waarom dit gebeur – en wat jy kan doen om die gevaar te verminder.

RAAK- GEKOOP

KWINTE &...

Expand title description text
Frequency: Quarterly Pages: 100 Publisher: Media 24 Ltd Edition: June - September 2022

OverDrive Magazine

  • Release date: May 23, 2022

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans