Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Baba & Kleuter

April - May 2019
Magazine

Baba & Kleuter is die enigste Afrikaanse ouerskaptydskrif in die land. Ma's wat net die beste vir hul kinders wil hê maak staat op ons vir raad en inligting. Ons is passievol oor ouerskap en maak ma-wees makliker vir jou. Baba & Kleuter is`n ouerskaptydskrif wat alles dek van swangerskap tot en met graad een. Ons inspireer ons lesers met deeglike, inspirerende artikels om beter ouers te wees en hul kinders met selfvertroue groot te maak. Ons skep `n gemeenskap van oopkop Afrikaanse ouers wat almal glo in heilsame gesinne waar elke gesinslid hom- of haarself ten volle kan uitleef. Lees Baba & Kleuter, en jy sal klaar soos 'n beter ouer voel.

ONS OULIKE VOORBLADSTERRE

DIE GROOTSTE VREUGDE

JOU FOTOBLAD

DEEL & WEN!

WEN ’N PURITY & ELIZABETH ANNE’S-GESKENKPAK TER WAARDE VAN R2 000!

ENGELE BY DIE KLEUTERSKOOL

inboks

ONS FACEBOOKMA’S VERTEL ... • Hoe hou jy jou kind of kinders in die motor besig?

HIER IS ONS FINALISTE • Koop die volgende uitgawe van Baba & Kleuter om te sien wie die wenner van ons Voorbladbabakompetisie is.

WIE GAAN OP ONS VOORBLAD VERSKYN?

PLANEET HOEKOM • Hou maar ’n slim antwoord gereed wanneer jou kleuter jou met vrae begin peper ...

NOG ’N NUWE HUIS VIR DIE THERONS • Ná ’n paar draaie deur ander lande noord van ons grens woon Helecia Theron en haar gesin nou in Kigali, Rwanda. Dis ’n land om dop te hou, sê sy.

PASSIE VIR DIE mooi IN DIE LEWE • Die eenvoudige lyne en unieke sêgoed van die Pretorianer Michelle Goosen (32) se Mayalief-kinder- en -babaprodukte steel ’n mens se hart ...

MEISIE IN ROOI GETOOI • Chantelle Terblanche (32) van George, Wes-Kaap, het die rooiste en mooiste partytjie vir haar dogtertjie, Chané, se tweede verjaardag beplan.

DIT IS KAMPTYD! • Desiré Vorster (46) van Valhalla, Centurion, het vir Ryan (7) se verjaardag ’n kamptema gekies omdat hy so lief vir die buitelewe is. Kyk net na al die fyn besonderhede van die partytjie…

Warm grys & sagte pienk • Skep ’n rustige, moderne babakamer met hierdie warm skakerings.

Paasfees is hier! • Sorg dié Paasfees self vir versierings en prakseer Paaseiers wat klein magies gelukkig sal hou.

JOU FOTOBLAD

LAAT JOU PASGEBORENE TOETS! • Alison en Jack Tilling van Durbanville in Kaapstad het drie dae ná die geboorte van hul jongste, Jack, agtergekom iets skort … Alison deel hulle verhaal wat baie amper ’n tragiese einde gehad het.

SCOT-GEBREKSIEKTE

SIFTINGSTOETSE VIR JOU PASGEBORENE

WAT IS UREUMSIKLUSSIEKTE?

RAAK ONTSLAE VAN skuldgevoelens • Voel jy dikwels skuldig dat jy nie genoeg aandag en tyd aan jou kinders bestee nie, of dat jy foute met hul opvoeding maak? Dalk is dit tyd om jouself te bederf eerder as vir hulle ...

SLAAN DIE SKULD SO HOK

DIT BESTAAN: Moederinstink • Ons word al eeue lank gefassineer deur die manier waarop baie ma’s hul kinders se gevoelens en behoeftes instinktief kan aanvoel. Nou het die wetenskap ’n verklaring daarvoor.

HOE SLYP JY JOU MOEDERINSTINK?

Groen blare, GESONDE BABA • In groen blare en boontjiespruite sit iets en wag waarna jou ongebore baba smag. Weet jy wat dit is?

KOSSE WAT NATUURLIK BAIE FOLAAT BEVAT

KOSSE WAT IN SUID-AFRIKA MET FOLIENSUUR VERRYK IS

NET DIE BESTE VIR BOONTJIE • ’n Gids wat jou help sorg dat jou fetus nege maande lank floreer.

AAMBEIE TYDENS SWANGERSKAP

ALLES OOR JOU KEISER • Hoe berei jy voor vir jou keiser, hoe verloop dit en hoe herstel jy agterna?

WANNEER KAN EK WEER BEGIN OEFEN?

WAT IS DIE VERSKIL TUSSEN ’N NOODEN ELEKTIEWE KEISERSNEE?

HET JY GEWEET?

RAAKGEKOOP

Laaste 21 dae van KRAAMVERLOF • Beplan jou terugkeer werk toe versigtig...

Expand title description text
Frequency: Quarterly Pages: 100 Publisher: Media 24 Ltd Edition: April - May 2019

OverDrive Magazine

  • Release date: March 18, 2019

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans