Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Baba & Kleuter

February - May 2022
Magazine

Baba & Kleuter is die enigste Afrikaanse ouerskaptydskrif in die land. Ma's wat net die beste vir hul kinders wil hê maak staat op ons vir raad en inligting. Ons is passievol oor ouerskap en maak ma-wees makliker vir jou. Baba & Kleuter is`n ouerskaptydskrif wat alles dek van swangerskap tot en met graad een. Ons inspireer ons lesers met deeglike, inspirerende artikels om beter ouers te wees en hul kinders met selfvertroue groot te maak. Ons skep `n gemeenskap van oopkop Afrikaanse ouers wat almal glo in heilsame gesinne waar elke gesinslid hom- of haarself ten volle kan uitleef. Lees Baba & Kleuter, en jy sal klaar soos 'n beter ouer voel.

Baba & kleuter

NADER AAN NORMAAL

Boetie is n beer • Ryan Roux van Centurion is ons eerste voorbladwenner van 2022! Sy ma, Janine, vertel ons meer oor haar bruinoogseun.

Ons soek 2022 SE VOORBLADSTERRE

Waar sien jy die wenners?

WEN ’N GESKENK VAN MIGHTY SMALL TER WAARDE VAN R750!

inboks WENBRIEF

DEEL & WEN! • DIE OUERS VAN ELKE GESIGGIE WEN ELK ’N HORLOSIE VAN HALLMARK TER WAARDE VAN R1 298!

CHCAGO BETOWER JOU • Margot Middel en haar gesin het Johannesburg vir een van die groot Amerikaanse stede verruil. Sy vertel van die verlange, maar ook die opwinding van ’n nuwe blyplek.

Eindelik ’n ma • Ná ’n reeks traumatiese ervarings het Suné Spamer van Swellendam weer rede om te glimlag – danksy die gulheid van ’n ‘dra-mamma’.

KYK SO UIT VIR ABRUPTIO PLACENTAE

OM JACOBUS TE ONTHOU

TYDLOOS & AARDS

TWEEMATIES • Sebastian de Beer (2) van Pretoria se tamatiepartytjie was verseker iets vir die oog. Ma Vidette (31) deel meer.

POUSE- TREFFERS • Kinders wat self betrokke is by die maak en pak van hul kosblik, is meer geneig om die inhoud pouse te eet en geniet. Hier is planne uit die boek

OUDSTES IS GEWOONLIK …

INTERESSANTE FEITE

BESWAARDE OUDSTE, ARME MIDDELSTE, BEDORWE JONGSTE? • In watter mate bepaal jou kinders se geboorte-orde wie hulle is? Die antwoord lê by jou.

Dit speel ’n rol

PSOS • Polisistiese ovariumsiekte oftewel PSOS tas een uit 10 vroue aan. As jy een van hulle is, kan jy dit vandag nog vasvat.

RAAKGEKOOP

NUUSBROKKIES

Laat jou fetus FLOREER! • Die beste dinge wat jy vir jou ongebore baba kan doen sodat hy binnekort gesond en gelukkig in jou arms kan lê.

HARDLYWIG in 3de trimester

NIE-MEDISINALE KURE

VLAM in jou keel • Sooibrand slaan gewoonlik in die tweede trimester toe en hoe groter jou magie word, hoe meer brand jou bors. Kenners gee raad oor hoe jy die seer kan streel en verdere aanvalle kan probeer keer.

OOR-DIE-TOONBANK- OPLOSSINGS

SÓ WERK KRAAM (saam met jou maat) • Vroue wat kraam het verskeie behoeftes: pynverligting, fisieke ondersteuning en iemand wat hulle ten volle kan vertrou. Laat pa hier lees.

Op Facebook gehoor

Maak reg vir jou KEISER • Sommige keisersneë word beplan, ander nie. Ons vertel jou wat jy kan verwag voor, tydens en ná die operasie.

’N BLOU SWANGERSKAP • Sowat 20 persent van vroue kan aan depressie ly terwyl hulle nog swanger is. En navorsing wys dié toestand kan hul ongebore baba ook sleg tref. Dis dus baie belangrik om so gou moontlik hulp te kry as ’n mens vermoed jy ly aan swangerskapsdepressie.

So baie om na uit te sien ! • ’n Pasgebore baba se lewe is vol eerstes, vir jou en vir haar. Ons neem jou op ’n reis deur die ervarings van die eerste ses weke.

STERILISERING STAP VIR STAP

KIEMVRYE BOTTELS vir baba • Een van die beste maniere om jou pasgeborene teen siektes te beskerm, is om te sorg dat al sy toerusting silwerskoon en gesteriliseer is.

RAAKGEKOOP

WITWARM DEBAT

Nie GENOEG MELK nie

Koekies...

Expand title description text
Frequency: Quarterly Pages: 100 Publisher: Media 24 Ltd Edition: February - May 2022

OverDrive Magazine

  • Release date: January 28, 2022

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans