Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Baba & Kleuter

August - September 2019
Magazine

Baba & Kleuter is die enigste Afrikaanse ouerskaptydskrif in die land. Ma's wat net die beste vir hul kinders wil hê maak staat op ons vir raad en inligting. Ons is passievol oor ouerskap en maak ma-wees makliker vir jou. Baba & Kleuter is`n ouerskaptydskrif wat alles dek van swangerskap tot en met graad een. Ons inspireer ons lesers met deeglike, inspirerende artikels om beter ouers te wees en hul kinders met selfvertroue groot te maak. Ons skep `n gemeenskap van oopkop Afrikaanse ouers wat almal glo in heilsame gesinne waar elke gesinslid hom- of haarself ten volle kan uitleef. Lees Baba & Kleuter, en jy sal klaar soos 'n beter ouer voel.

Baba & kleuter

VIER, OF VERGEET?

RAAKGEKOOP

NET VIR PA

WENBRIEF

WEN ’N CLEVER LITTLE MONKEY-GESKENKBEWYS TER WAARDE VAN R1 800!

inboks

ONS FACEBOOKMA’S VERTEL ... • Wat het jy vir jou en jou nuwe baba se eerste uitstappie gedoen? Was jy alleen en het alles goed verloop?

TYD VIR NIKS • Wanneer het kinders so verskriklik besig geword?

JOU FOTOBLAD

KRULKOPPIES IN KOREA • Rigard Kruger en Nicola Vaughan was kinderlose rugsakreisigers wat eensklaps ouers geword het. Hulle skep vir nou asem op die Suid-Koreaanse eiland Jeju, skryf Rigard.

HANDGEMAAK, met liefde • Christine Buchanan en Louiza Rademan is die twee susters agter die natuurlike velsorgreeks Oh-Lief.

JOU FOTOBLAD

JOU DEKOR • ’n Bietjie trots Suid-Afrikaanse dekor met natuurlike teksture soos leer en gras. Kombineer dit met helder patrone en ’n tikkie nostalgie.

PRET IN DIE TUIN • Pa Eugene Strydom van Faerie Glen in Pretoria het vorendag gekom met die ‘two-mato’-idee vir sy Thomas se tweede verjaardagpartytjie – en ma Louise het dit vinnig in ’n tuintema omgetower.

BYBELSE FEES • Ida Krüger (29) van Riebeeckstad in die Vrystaat het ’n Bybelse tema gekies vir die doop van haar seuntjie, Casper (10 maande).

HOKAAI stoppie bus • Kom jy skaars op vir lug te midde van elke dag se gejaag? Dan is dit tyd om na die stadige laan oor te skakel, oftewel minimalistiese ouerskap te beproef.

BETEKEN DIT EK GEE NIE OM NIE?

WENKE

KALMEER JOU KOLIEKBABA • Reuterina Drops kan die tyd wat jou koliekbaba huil verminder en jou baba help kalmeer.

WEN!

Lus vir ’n laatlam • Wanneer jou kroos lank nie meer kleuters is nie en jy sukkel om die woorde van hul wiegeliedjies te onthou, kan ’n agterossie jou onverhoeds betrap ... met die vreugde wat net nog ’n baba kan bring.

HOE BEREI JY VOOR OP ’N LAATLAM?

KEN JY DIE TEKENS? • Kanker kom selde by kinders voor en die kans op herstel is uitstekend – mits dit vroeg genoeg raakgesien en gediagnoseer word. Maak seker jy weet waarvoor om op die uitkyk te wees.

WAT IS ’N KATARAK?

SIEN IS GLO • Sy is net ’n paar maande oud, maar klein Dane-lize Lombard van Pretoria het al ’n lang pad afgelê – net om te kan sien.

DIE OPERASIE EN DIE TRUST

Koesterkos VIR DIE HELE GESIN • Voedsame geregte wat magies op selfs die koudste dae warm sal hou.

WIE KOM SAAM OP ’N KOS-AVONTUUR?

IS JY VLOT IN Swanger? • Amperma’s leer ’n hele nuwe woordeskat. Het jy die terminologie onder die knie?

RONDTE NOMMER 2 • Jy gaan jou tweede swangerskap heeltemal anders as die eerste een beleef. Dié keer is daar ’n klein mensie wat jou gaan besig hou. Hier is raad om jou, jou peuter en jou boontjie gelukkig te hou.

BEREI OUSUS SO VOOR

SPEEL KLAAR MET SKETE • Swangerskap het ’n paar lastige neweeffekte. Ons raad verlig die simptome sodat jy op die vreugde kan fokus.

HOU VERBY, PYN • Narkotiseurs is die onbesonge helde van ’n keisersnee. Hulle speel nie net met die pyn klaar nie, maar steun jou emosioneel en kan die...

Expand title description text
Frequency: Quarterly Pages: 100 Publisher: Media 24 Ltd Edition: August - September 2019

OverDrive Magazine

  • Release date: July 22, 2019

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans