Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Baba & Kleuter

February - May 2021
Magazine

Baba & Kleuter is die enigste Afrikaanse ouerskaptydskrif in die land. Ma's wat net die beste vir hul kinders wil hê maak staat op ons vir raad en inligting. Ons is passievol oor ouerskap en maak ma-wees makliker vir jou. Baba & Kleuter is`n ouerskaptydskrif wat alles dek van swangerskap tot en met graad een. Ons inspireer ons lesers met deeglike, inspirerende artikels om beter ouers te wees en hul kinders met selfvertroue groot te maak. Ons skep `n gemeenskap van oopkop Afrikaanse ouers wat almal glo in heilsame gesinne waar elke gesinslid hom- of haarself ten volle kan uitleef. Lees Baba & Kleuter, en jy sal klaar soos 'n beter ouer voel.

WIE NIE WAAG NIE

# cover star search • WIL JY JOU KIND OP DIE VOOBLAD SIEN? SKRYF DAN IN VIR ONS VOORBLADKOMPETISIE EN KOM IN AANMERKING VIR FANTASTIESE PRYSE!

KOESTER DIE MYLPALE

Baba & Kleuter

ONTMOET MNR. KUILTJIES • Declan Coetzee (amper een jaar oud) is die eerste wenner van Baba & Kleuter se #coverstarsearchkompetisie. Ons het met sy ma, Alison, gesels.

COVER STAR SEARCH • DECLAN WEN PRYSE TER WAARDE VAN R1 000 VAN ELK VAN ONS DRIE BORGE. DANKIE, BABY CITY, EPI-MAX EN REUTERINA!

WEN ’N MOMMY WELLNESS-GESKENK TER WAARDE VAN R2 500!

Skerp, so op sosiale media nè? • Hierdie ma’s het ons lekker laat lag met hul spitsvondighede.

WENBRIEF • NIE STUKKEND NIE, NET ANDERS

DEEL & WEN! • AGT GELUKKIGE GESIGGIES WEN ELK VIR HUL MA ’N GESKENKPAK VAN BEAUCIENCE TER WAARDE VAN R850!

OOS WES BELGIË BES veral nб Bulgarye! • Ná drie uitdagende jare in Oos-Europa vind die Du Preezgesin nou hul voete op ’n Belgiese dorpie. Ma Suzanne vertel meer.

ALMAL IS ’N FINALIS! WAAR SIEN JY DIE WENNERS?

Goed, beter, ONTBYT! • Ontbyt moet voedsaam wees, maar dikwels gryp ons die eerste, naaste ding omdat dit ook die maaltyd is waarvoor ons die minste tyd het. Ons help jou beter kies.

BOU ONTBYT SO

SORG DAT ONTBYT TEL

OUERSKAP ELDERS • Wat kan ons leer deur te kyk hoe ander kulture ouerskap aanpak?

WANNEER SLUK NIE VANSELFSPREKEND IS NIE • Klein Ben de Vos van Stellenbosch is met ’n baie seldsame toestand gebore. Ma Corné, ’n kinderchirurg, deel hul verhaal.

Wil jy nog weet?

OUWÊRELDSE SJARME • Dié babakamer straal ’n warmte uit wat jou nooi om ’n bietjie langer te vertoef. Pastelkleurige aksente en ’n wilde dier of twee rond die mooi prentjie af.

KONSTABEL KOEN WORD 3! • Madelein Koen van Rustenburg, Noordwes, het vir haar seuntjie ’n polisie-partytjie gehou, want polisiebeamptes is klein L.J. en sy ouer boetie se helde.

Vlinderbos • Silke Edelsbacher van Edlbach, Oostenryk, het haar eerste verjaardag in Pretoria saam met familie en vriende kom vier. Die Edelsbachers se liefde vir die woud op hul plaas in Edlbach het hierdie partytjie se tema geïnspireer.

MOENIE GAAN LÊ NIE! • Kraam aktief! Jou liggaam is immers daarvoor gebou.

EET REG EN BOU JOU BABA • Pas jou eetplan aan by wat jou ongebore baba in elke trimester nodig het.

EN NÁ DIE GEBOORTE?

VERLIG die LAS • Dis een van die vreugdevolste tye van jou lewe, maar ook een van die lastigste. Want jou swangerskap word dikwels van allerhande skete vergesel.

Alles wat help • Laat ’n paar produkte jou bystaan sodat jy deur jou swangerskap seil.

IN ’N KITS OPGEKIK • Dra jy swaar aan jou boepie? Kry jou energie terug en voel weer meer mens as walvis.

SWANGERSKAP & DIE SKAAL

RAAKGEKOOP

NUUSBROKKIES

STERK & SOEPEL vir borsvoeding • Borsvoeding kan fisiek uitdagend wees. Begin jou lyf daarop voorberei.

IS MY TEPELS REG VIR BORSVOEDING?

DOEN DIT SO

Geduld IS DEEL VAN GESONDHEID • Daar’s geen geheime wapen...

Expand title description text
Frequency: Quarterly Pages: 100 Publisher: Media 24 Ltd Edition: February - May 2021

OverDrive Magazine

  • Release date: December 11, 2020

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans